tag:blogger.com,1999:blog-1236967146746290317.post6857442015760978552..comments2024-03-29T03:00:18.035-07:00Comments on Citizen Alert ZA: Scot-Free-SharemaxTangohttp://www.blogger.com/profile/12651381316753084396noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-1236967146746290317.post-69379216162596539012011-12-11T09:58:12.615-08:002011-12-11T09:58:12.615-08:00andre.s.kruger - Desember 11, 2011 om 13:55 Rappor...andre.s.kruger - Desember 11, 2011 om 13:55 Rapporteer Ek wonder of die mense wat so kommentaar lewer, self beleggers is?<br />Ek wonder ook of hulle gaan betaal vir die ondersoek wat hulle gedoen wil he?<br />Dit is skokkend om die wanvoorstelling te sien in Rapport se berigte, hoe hulle sensasie probeer skep deur so n opskrif wat van alle waarheid ontbloot is. 99% van die mense wat gestem het vir die reelingskema het ja gestem, so by implikasie is die oorblywende 1% wat in hierdie berig galbraak, oenskynlik al ingeligte mense in die aangeleentheid. Wat is die kanse?<br />Dit het voorwaar laat geraak vir die SA Pers en die berigte wat geplaas word sonder dat die feite bekom word. Die skema wat voorgele is, sal deur die hof bekragtig word, dis n infame leun dat beleggers gouer hulle geld sal kry as hul likwideer, en heel waarskynlik niks meer as 20c in die rand kry nie. Enige ander plan wat n beter uitkoms bied behoort dus onderskryf te word. Ons as beleggers is deurgaans op hoogte gehou van die pogings van die likwidasiebedryf om vir hulself n lekker klomp geld van die beleggers toe te eien, en genadiglik was hulle nie suksesvol tot dusver nie.<br />Dit staan enige belegger vry om self,en op eie koste enige iemand te dagvaar wat in die proses betrokke is, as hulle hul eise kan bewys in n hof....intussen......moenie glo wat alles in koerante staan nie, die helfte van wat hulle skryf is vals en die helfte is waar, die waarheid is slegs bekombaar by mense wat op hoogte is van sake en nie op soek is na sensasionele berigte nie.Anonymousnoreply@blogger.com